Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

South African Associated Newspapers

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Times Media Limited.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Avusa Media Limited.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

South African Associated Newspapers (SAAN) het in 1965 ontstaan met sy drie vernaamste koerante die Rand Daily Mail, Sunday Times en Sunday Express. Die maatskappy het in 1987 Times Media Limited geword, wat later Johnnic Publishing[1] en uiteindelik, vanaf 20 November 2007, Avusa Media Limited geword het. In 2013 is die naam terug verander na Times Media Limited.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Johnnic Publishing Limited". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2006.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/South_African_Associated_Newspapers
17 views | Status: cached on September 27 2024 17:24:04
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF