Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Stan Lee

From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min

Stan Lee
Lee in 2014
Gebore
Stanley Martin Lieber

(1922-12-28)28 Desember 1922
Sterf12 November 2018 (op 95)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepStrokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer
Kinders2
GeloofAgnostisisme
WebwerfAmptelike webwerf
Handtekening

Stan Lee (gebore Stanley Martin Lieber /ˈliːbər/, 28 Desember 1922 – 12 November 2018) was 'n Amerikaanse strokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer.[1] Hy was die hoofredakteur van Marvel Comics, en later die uitgewer[2] en voorsitter[3], wat die uitbreiding van 'n klein uitgewery tot 'n groot multimediakorporasie gelei het.

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Stanley Martin Lieber is gebore op 28 Desember 1922 in Manhattan, New York Stad aan Roemeens-Joodse ouers.[4]

Bibliografie

[wysig | wysig bron]

Boeke

[wysig | wysig bron]
  • Lee, Stan; Mair, George (2002). Excelsior!: The Amazing Life of Stan Lee. Simon & Schuster. ISBN 978-0-7432-2800-8.
  • Lee, Stan (1997) [Originally published by Simon & Schuster in 1974]. Origins of Marvel Comics. Marvel Entertainment Group. ISBN 978-0-7851-0551-0.
  • Lee, Stan; David, Peter (2015). Amazing, Fantastic, Incredible: A Marvelous Memoir. Simon & Schuster. ISBN 978-1501107771.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (af) maroelamedia.co.za/marvel-comics-legende-stan-lee-oorlede
  2. Gilroy, Dan (17 September 1986). "Marvel Now a $100 Million Hulk: Marvel Divisions and Top Execs" (jpeg). Variety (in Japannees). p. 81. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2019.
  3. "Marvel Entertainment Group Inc. Form 10-K/A" (in Engels). Securities and Exchange Commission. 15 Mei 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2017. Besoek op 24 September 2017.
  4. Miller, John Jackson (10 Junie 2005). "Comics Industry Birthdays". Comics Buyer's Guide (in Engels). Iola, Wisconsin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Stan_Lee
12 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF