From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Stander | |
|---|---|
| Regisseur | Bronwen Hughes |
| Draaiboek | Draaiboek: Bima Stagg |
| Met | Thomas Jane Dexter Fletcher David O'Hara Deborah Kara Ungerer |
| Musiek deur | David Holmes |
| Kinematografie | Jess Hall |
| Redigeerder | Robert Ivison |
| Uitgereik | 10 Oktober 2003 |
| Speeltyd | 116 min. |
| Land | Suid-Afrika |
| Taal | Engels Afrikaans |
| IMDb-profiel | |
Stander is 'n biografiese rolprent oor die lewe van kaptein André Stander, 'n Suid-Afrikaanse polisie-offisier wat 'n bankrower geword het. Thomas Jane vertolk die hoofrol, nadat hy dit aanvanklik van die hand gewys het.[1] Die vervaardigers kon eerstehandse inligting by Allan Heyl, een van Stander se medepligtiges wat toe steeds in die tronk was, bekom. Hulle het ook met Cor van Deventer, sy polisie-vennoot, en die bewaarder van Zonderwater-gevangenis, waar hy opgesluit was gesels.[1][2]
Bekende Suid-Afrikaanse akteurs wat rolle in die rolprent het sluit in: