Steve Reeves | |
Geboortenaam | Stephen Lester Reeves |
---|---|
Geboorte | 21 Januarie 1926 |
Sterfte | 1 Mei 2000 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve Reeves (21 Januarie 1926 – 1 Mei 2000) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hercules (1958), The Last Days of Pompeii (1959), Duel of the Titans (1961), en Sandokan the Great (1963).