Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Straling (dubbelsinnig)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Straling of radiasie is 'n proses waardeur 'n liggaam energie uitstraal, wat deur 'n medium of leë ruimte voortbeweeg, en dan deur ander liggame geabsorbeer word.

Staling kan ook verwys na:

In fisika:

  • Elektromagnetiese straling, staling wat voortbeweeg in die vorm van elektriese- en magnetiese velde, wat verskynsels soos radiogolwe en sigbare lig insluit.
  • Termiese straling, elektromagnetiese straling wat emaneer vanuit alle voorwerpe, afhanklik van die voorwerp se temperatuur.
  • Kernstraling, straling wat spruit uit kernprosesse, soos radioaktiewe verval.



Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Straling_(dubbelsinnig)
9 views | Status: cached on August 04 2025 11:26:55
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF