Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Strongylida

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Strongylida
Nippostrongylus brasiliensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Strongylida
Superfamilies

Die orde Strongylida omvat 'n groot aantal parasitêre rondewurms wat in die spysverteringstelsel of die lugweg van soogdiere lewe, soos die longwurms (meeste families) en die mynwurms (Ancylostomatidae). Hierdie parasiete kom by mense, huisdiere en in wild lewende soogdiere voor. Verskeie spesies het 'n ingewikkelde lewensiklus met ongewerwelde diere (soos slakke) as tussengasheer.

Taksonomie[wysig | wysig bron]

Die orde Strongylida omvat ongeveer 20 families[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Strongylida
1 views | Status: cached on August 09 2023 05:28:06
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF