Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Surfacing (Atwood-roman)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Surfacing
SkrywerMargaret Atwood
LandVlag van Kanada Kanada
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerMcClelland & Stewart
Uitgegee1972
MediumDruk (gebind & sagteband)
ISBN0-7710-0822-8
Voorloper The Edible Woman
VervolgLady Oracle

Surfacing is die tweede gepubliseerde roman van die Kanadese skrywer Margaret Atwood. Dit is die eerste keer in 1972 gepubliseer. Die roman ondersoek temas van nasionale en gender- identiteit, en antisipeer verder ook sosiale kwessies soos natuurbeskerming wat dekades later baie belangrik in die Kanadese samelewing sou word. Hierdie tematiese ondersoeke stem ooreen met Atwood se skrywes in haar tweede bundel gedigte, Power Politics.

'n Gelyknamige rolprentverwerking van Surfacing is in 1981 vrygestel.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Surfacing_(Atwood-roman)
6 views | Status: cached on June 27 2024 19:19:20
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF