From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Tipe | Publieke maatskappy |
|---|---|
| Gestig | 1956 as Zayre |
| Hoofkantoor | , |
Gebied bedien | Noord-Amerika en Europa |
Sleutelpersone | Ernie Herrman (voorsitter en hoof uitvoerende beampte) |
| Inkomste | 49 936 000 000 Amerikaanse dollar (2022) |
| 3 498 000 000 Amerikaanse dollar (2022) | |
Aantal werknemers | 216 000 |
| Afdelings | T.J. Maxx T.K. Maxx HomeGoods HomeSense Marshalls Sierra Trading Post Winners |
| Webwerf | tjx.com |
TJX Companies, Inc. is 'n Amerikaanse aandelemaatskappy met sy hoofkwartier in Framingham in die deelstaat Massachusetts wat in sy afdelingswinkels in Noord-Amerika en Europa onder die handelsmerke T.J. Maxx (VSA en Kanada) en T.K. Maxx (Verenigde Koninkryk, Republiek van Ierland, Duitsland, Oostenryk, Nederland en Pole) onder meer mode, huishoudelike ware, kos en kosmetika teen afslagpryse verkoop. Die afwykende Europese naam is gekies om verwarring met die Britse winkelketting TJ Hughes te voorkom.
Volgens sy eie beskrywing is TJX Companies die grootste internasionale mode- en afslagwinkelketting in die VSA wat 3 900 winkels in nege lande bedryf. Sy aandele word as deel van die Standard & Poor's 500-indeks op die New Yorkse Effektebeurs genoteer.