From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Taliesin Jaffe | |
| Geboortenaam | Taliesin Axelrod Jaffe |
|---|---|
| Geboorte | 19 Januarie 1977 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
| Nasionaliteit | |
| Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
| Aktiewe jare | 1983–1989 (aksie) 2000–nou (stem) |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Taliesin Jaffe (gebore 19 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Mom (1983) en in die televisiereekse Hellsing (2001) en Critical Role (2015).