From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 6°11′N 106°38′O / 6.183°N 106.633°O |
| Gestig op | 28 Februarie 1993 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 153,93 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 0 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2019) | 2 237 006 |
| - Bevolkingsdigtheid | /vk km |
| Tydsone | UTC +7 (WIB) |
| Burgemeester | Arief Rachadiono |
| Amptelike Webwerf | tangerangkota.go.id |
Tangerang is 'n stad en lê in die provinsie Banten in Indonesië op die eiland Java. Tangerang is net noord van Suid-Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta geleë.
Tangerang het 13 Buurte/administratiewe Distrikte (Indonesies: kecamatan):