Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Taoyuan Internasionale Lughawe

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Taiwan Taoyuan
Internasionale Lughawe

台灣桃園國際機場
桃園機場

Táiwān Táoyuán Gúojì Jīchǎng
Táoyuán Jīchǎng
IATA: TPEICAO: RCTP
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Regering van die Republiek van China
Operateur Taoyuan International Airport Corporation
Bedien Taipei, Taoyuan en Hsinchu
Ligging Taoyuan, Taiwan
Spil vir
Fokuspunt vir Cathay Pacific
Hoogte bo seevlak 33 m / 108 vt
Webtuiste taoyuan-airport.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
05L/23R 3 660 Beton
05R/23L 3 800 Beton
Statistieke (2014)
Passasiers 35 804 465
Lugbewegings 208 874
Bronne: Taoyuan Internasionale Lughawe [1][2]
Vragdata van Airports Council International[3]

Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe (IATA: TPE, ICAO: RCTP) is die internasionale lughawe wat die hoofstad van die Republiek China (Taiwan), Taipei, asook die noordelike dele van die land bedien. Dit is ongeveer 40 km van Taipei geleë in die dorp Dayuan, Taoyuan County, en is Taiwan se grootste lughawe. Dit is een van die vyf lughawens in die Republiek van China met gereelde internasionale vlugte, en is by verre die besigste internasionale lugtoegangspunt onder hulle.[4] Dit is die belangrikste internasionale sentrum vir China Airlines en EVA Air.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Passasiersvolume" (in Engels). Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2012. Besoek op 8 Junie 2010.
  2. "Lugverkeer" (in Engels). Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2012. Besoek op 28 Julie 2010.
  3. "Vragverkeer tot op datum". Airports Council International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2008. Besoek op 8 Junie 2010.
  4. (zh) Passasiers per toegangspunt Geargiveer 10 Maart 2016 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Taoyuan_Internasionale_Lughawe
3 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF