From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Woiwodskap | |
| Koördinate | 50°27′N 18°51′O / 50.450°N 18.850°O |
| Stigting | 15de eeu |
| Stadstatus | 1528 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 83,72 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 328 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 60 889 |
| - Bevolkingsdigtheid | 730/vk km |
| Tydsone | MET (UTC +1) |
| - Somertyd | MEST (UTC +2) |
| Klimaat | |
| - Tipe | Gematigde maritiem-
kontinentale klimaat |
| - Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 7,2 °C |
| - Gem. temp. Januarie/Julie | - |
| - Gemiddelde jaarlikse neerslae | 700 mm |
| Burgemeester | Arkadiusz Czech |
| Amptelike Webwerf | tarnowskiegory.pl |
Tarnowskie Góry (Duits en voorheen: Tarnowitz, Tsjeggies: Tarnovice) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Silesië met sowat 61 000 inwoners.
In 2017 is die Tarnowskie Góry Lood-silwer-sinkmyn en die ondergrondse waterbestuurstelsel op die lys van wêrelderfenisgebiede geplaas.