From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Department | Francisco Morazán |
| Koördinate | 14°6′N 87°13′W / 14.100°N 87.217°W |
| Gestig op | 29 September 1578 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 201,5 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 990 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 1 126 534 |
| - Bevolkingsdigtheid | 5 604,6 vk/km |
| - Metropolitaanse gebied | 1 324 000 |
| Tydsone | UTC -06:00 |
| Burgemeester | Nasry Asfura |
Tegucigalpa is die hoofstad en grootste stad van Honduras. Die stad het in 2010 'n bevolking van 1 126 534 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 201,5 km². Die bynaam is Tegus. Dit is op 29 September 1578 deur Spanjaarde as Real de Minas de San Miguel de Tegucigalpa gestig.