Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Teks

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

'n Selfoon wat 'n teks ontvang.

Teks kan na een van die volgende verwys:

  • Die voorstelling van die geskrewe taal (letters, syfers en leestekens).
  • As sinoniem vir 'n literêre werk.
  • Bybelteks, 'n spesifieke gedeelte uit die Bybel, soms 'n enkele versie of fragment van 'n vers.
  • Teksboek, 'n gestandaardiseerde boek vir onderrig
  • In elektroniese kommunikasie en rekenaarwetenskap:
    • Skoonteks, ongeformateerde teks.
    • Tekslêer, 'n soort rekenaarlêer met ongeformateerde teks.
    • Teks, as sinoniem vir SMS, 'n kort selfoonboodskap.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Teks
10 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF