From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Die Tel Aviv-distrik (Hebreeus: מחוז תל אביב - Mehoz Tel Aviv) is die kleinste van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Tel Aviv. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 388 000 gehad.
| Distrikte van Israel | |
|---|---|
| Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria | |