From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Die Temboes of Tamboekie (Xhosa: abaThembu) is 'n Xhosa-stam in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die internasionaal bekendste x was Nelson Mandela. Walter Sisulu was ook van Temboe herkoms. Die land waarin hulle gewoon het was bekend as Temboeland.