From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
The Brian Jonestown Massacre | |
|---|---|
The Brian Jonestown Massacre tydens 'n regstreekse opvoering. | |
| Agtergrondinligting | |
| Ook bekend as | BJM |
| Oorsprong | San Francisco, Kalifornië (VSA) |
| Genres | Psychedelia, rock |
| Jare aktief | 1990 — hede |
The Brian Jonestown Massacre (ook bekend as BJM) is 'n musiekgroep wat in 1990 in San Francisco, Kalifornië (VSA) tot stand gekom het met die lede Anton Newcombe, Matt Hollywood, Ricky Maymi, Patrick Straczek, en Travis Threlkel.
Stilistiese ontwikkeling en afwyking is 'n kernelement in die musiek van The Brian Jonestown Massacre. Die album Methodrone (1995) benader die Britse shoegazing-genre. Their Satanic Majesties' Second Request (1996) begin 'n nabootsing van die psychedelia-genre van die sestiger jare weerspieël wat tot vandag toe nog kenmerkend is van die klank van BJM. Midde-Oosterse en Brasiliaanse elemente is ook te bespeur.