From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
The Elected Member
| |
|---|---|
| Skrywer | Bernice Rubens |
| Land | |
| Taal | Engels |
| Genre | Roman |
| Uitgewer | Eyre & Spottiswoode |
| Uitgegee | 1969 |
| Medium | Druk (gebind & sagteband) |
The Elected Member is 'n roman van die Britse skrywer Bernice Rubens wat die eerste keer in 1969 gepubliseer is. Dit is in 1970 bekroon met die Booker-prys.