From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Theodor Herzl | |
|---|---|
| Gebore | Benjamin Ze'ev Herzl 2 Mei 1860 |
| Sterf | 3 Julie 1904 (op 44) Edlach, Oostenryk-Hongarye (tans Oostenryk) |
| Nasionaliteit | |
| Beroep | Joernalis, dramaturg, skrywer en politieke aktivis |
| Bekend vir | vader van die moderne politieke Sionisme |
| Eggenoot | Julie Naschauer (1889–1904) |
| Ouer(s) | Jeanette en Jakob Herzl |
| Geloof | Joodse ateïs[1] |
| Handtekening | |
Theodor Herzl (Hebreeus: בנימין זאב הרצל, Binyamin Ze'ev Herzl, Hongaars: Herzl Tivadar; ook bekend as חוזה המדינה, Hoze Ha'Medinah, "Die geesdrywer van die staat" (Israel) of חוזה מדינת היהודים, Hoze Medinat HaYehudim, "Die geesdrywer van die Joodse staat"; 2 Mei 1860 - 3 Julie 1904) was 'n Oostenrykse-Hongaarse joernalis, skrywer en die vader van die moderne politieke Sionisme.
Herzl, for example, was an atheist.