From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Thorbjørn Harr | |
| Geboorte | 24 Mei 1974 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Noors |
| Kinders | 3 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Thorbjørn Harr (gebore 24 Mei 1974) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stockholm (2018), Bel Canto (2018), en 22 July (2018), en in die televisiereeks Vikings (2013).