Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Thue Christiansen

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Die vlag van Groenland, ontwerp deur Christiansen

Thue Christiansen (25 Februarie 1940 – 26 Junie 2022) was 'n Groenlandse onderwyser, visuele kunstenaar en politikus. Christiansen is veral bekend as die ontwerper van die huidige vlag van Groenland, wat op 21 Junie 1985 aangeneem is. [1] Christiansen, 'n opgeleide onderwyser, is in 1979 tot die Inatsisartut vir Siumut verkies toe Groenland tuisbestuur gekry het.[2] Hy was die Groenlandse Minister van Kultuur en Onderwys van 1979 tot 1983.[3][2]

Christiansen is oorlede op 26 Junie 2022 by sy huis in Hals, Denemarke.[2] Hy was 82 jaar oud.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Greenland's flag". Nordic Council. Besoek op 8 Mei 2012.
  2. 2,0 2,1 2,2 Veirum, Thomas Munk (26 Junie 2022). "Skaberen af Erfalasorput er sovet ind". Sermitsiaq. Besoek op 26 Junie 2022.
  3. Dennis, Yvonne Wakim; Hirschfelder, Arlene; Flynn, Shannon Rothenberger (18 April 2016). Native American Almanac: More Than 50,000 Years of the Cultures and Histories of Indigenous Peoples (in Engels). Visible Ink Press. ISBN 978-1-57859-607-2.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Thue_Christiansen
1 views | Status: cached on August 08 2023 19:31:48
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF