Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Tiberias

From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min


Tiberias

טְבֶרְיָה
طبرية
Amptelike logo van Tiberias
Wapen
Tiberias is in Israel
Tiberias
Tiberias
Koördinate: 32°47′48″N 35°32′9″O / 32.79667°N 35.53583°O / 32.79667; 35.53583
LandVlag van Israel Israel
DistrikNoordelike
Regering
 • BurgemeesterRon Aharon Kubi
Bevolking
 • Totaal41 300
Webwerftiberias.muni.il

Tiberias (Hebreeus: טְבֶרְיָה‬, Twerja, ; Arabies: طبرية‎, Ṭabarijja) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 41 300.[1] Dit is in ongeveer 20 n.C. gestig en is na die Romeinse keiser Tiberius genoem.

Tiberias is aan die westelike oewer van die Meer van Tiberias en noordwes van Jordanië geleë. Dit is saam met Jerusalem, Hebron en Safed een van die vier heilige stede binne Judaïsme.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 2 bladsy "Tiberias" – Israelse Statistiek
  2. Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein. "PALESTINE, HOLINESS OF:" (in Engels). Jewish Encyclopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 18 November 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Tiberias
16 views | Status: cached on August 09 2025 15:10:34
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF