From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Tinsley Grimes | |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
|---|---|
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Tinsley Grimes (gebore 9 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Been Kissed (1999) en The Banger Sisters (2002), en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en That '80s Show (2002).