From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Tiruchirappalli திருச்சிராப்பள்ளி | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 10°48′18″N 78°41′08″O / 10.80500°N 78.68556°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Tamil Nadu |
| Streek | Chola Nadu |
| Distrik | Tiruchirapalli |
| Regering | |
| • Tipe | Tiruchirappalli Munisipale Korporasie |
| • Burgemeester | A. Jaya |
| Oppervlak | |
| • Stad | 167,23 km2 (64,57 vk. myl) |
| • Metro | 198,55 km2 (76,66 vk. myl) |
| Hoogte | 88 m (289 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad | 916 857 |
| • Digtheid | 5 500/km2 (14 000/vk. myl) |
| • Metro | 1 022 518 |
| Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
| Poskode | 620 0xx |
| Skakelkodes | 0431 |
| Webwerf | trichycorporation.gov.in |
Tiruchirappalli (Tamil: திருச்சிராப்பள்ளி, Tiruccirāppaḷḷi, [ˈt̪iɾɯtːʃiɾaːpːaɭːi], ), vroeër Trichinopoly, ook Tiruchi of Trichy genoem, is 'n stad in die Suidwes-Indiese deelstaat Tamil Nadu, met 'n bevolking van 916 857 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die sentrum daarvan geleë.