From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Transvaal-dwergverkleurmannetjie | |
|---|---|
| Mannetjie in dominante (bo) en onderdanige (onder) kleurskakering | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Reptilia |
| Orde: | Squamata |
| Suborde: | Iguania |
| Familie: | Chamaeleonidae |
| Genus: | Bradypodion |
| Spesie: | B. transvaalense
|
| Binomiale naam | |
| Bradypodion transvaalense (FitzSimons 1930)
| |
| Verspreidings-kaart | |
Die Transvaal-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion transvaalense) is 'n verkleurmannetjie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit word in beboste gebiede in Mpumalanga en Limpopo aangetref. Dit staan ook as die Wolkberg-dwergverkleurmannetjie bekend, na aanleiding van sy verspreiding in die Wolkberg.