From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
| Tritonia | |
|---|---|
| Tritonia crocata | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eensaadlobbiges |
| Orde: | Asparagales |
| Familie: | Iridaceae |
| Subfamilie: | Crocoideae |
| Tribus: | Croceae |
| Genus: | Tritonia Ker Gawl. |
| Tipespesie | |
|
| |
| Sinonieme | |
| |
Tritonia is 'n genus van meerjarige blomplante en geofiete wat tot die Iridaceae-familie behoort. Al die spesies is inheems aan Suidelike Afrika met die grootste gros wat in die Wes-Kaap voorkom[1]. Die genus is naverwant aan die genus Ixia.