Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Trompetter

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Die trompetter van 'n olifant in die Krugerwildtuin.
'n Trompetspeler.

Trompetter kan na een van die volgende verwys:

  • Trompetter, vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika.
  • Kanferfoelie, 'n soort klimop (Convolvulus) met trompetvormige blomme.
  • Duifsoort met 'n besondere groot neus en goed ontwikkelde voetvere wat hom groot laat vertoon.
  • 'n Persoon wat die trompet bespeel (trompetblaser).
  • Die geluid wat 'n olifant maak.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Trompetterswaan (Cygnus buccinator), grootste voël endemies aan Noord-Amerika en een van die grootste watervoëls in die wêreld.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Trompetter
3 views | Status: cached on September 25 2024 14:56:38
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF