From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| #00755E |
Tropiese reënwoud is 'n skakering van die kleur groen.
Volgens verskeie kleurskemas word Tropiese reënwoud as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #00755E |
| RGB-kleurmodel | (0, 117, 94) |
| CMYK | |
| HSV | (168°, 100%, 23%) |