From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Tsjerniftsi-oblast Чернівецька область | ||||
| Die ligging van Tsjerniftsi-oblast in Oekraïne | ||||
| Politieke status | ||||
| Land | ||||
| Stigting | 1940 | |||
| Regering | ||||
| Hoofstad | Tsjerniftsi | |||
| Bevolking | ||||
| Totaal | 904 423 | |||
| Volgorde | 26ste | |||
| Statistiek | ||||
| Oppervlakte | 8 097km² | |||
| Volgorde | 25ste | |||
| Tydsone | OET (+2) | |||
| Somertyd | OEST (+3) | |||
| Amptelike tale | Oekraïns | |||
| Webtuiste | www.oda.cv.ua | |||
| Wapen en vlag | ||||
| ||||
Tsjerniftsi-oblast (Oekraïens: Чернівецька область, Roemeens: Regiunea Cernăuţi) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Tsjerniftsi (Roemeens: Cernăuţi). Die oblast is die kleinste ten opsigte van sy oppervlakte in die land.
| |||||||