Tulsa | |
---|---|
Stad | |
Tulsa in 2009 | |
Byname: Oil Capital of the World, Tulsey Town, T-Town | |
Leuse(s): "A New Kind Of Energy" | |
Ligging van Tulsa in Oklahoma | |
Koördinate: 36°07′53″N 95°56′14″W / 36.13139°N 95.93722°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Oklahoma |
County | Tulsa |
Regering | |
• Burgemeester | Dewey F. Bartlett, Jr. |
Oppervlak | |
• Totaal | 483,8 km2 (196,8 vk. myl) |
Hoogte | 194 m (722 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 398 121 |
• Digtheid | 789/km2 (2 044/vk. myl) |
Tydsone | UTC-06:00 (CST) |
• Somertyd | UTC-05:00 (CDT) |
ZIP-kode | 74101-74108, 74110, 74112, 74114-74117, 74119-74121, 74126-74137, 74141, 74145-74150, 74152-74153, 74155-74159, 74169-74172, 74182, 74186-74187, 74192-74193 |
Skakelkodes | 539, 918 |
Webwerf | www.cityoftulsa.org |
Tulsa (uitgespreek /ˈtʌlsə/) is die tweede grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Oklahoma. In 2010 het die stad 'n bevolking van 391 906 gehad: 62,6% wit, 15,6% swart of Afro-Amerikaans, 5,3% Amerikaanse inboorlinge, 2,3% Asiaties en 5,9% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 14,1% van die bevolking uitgemaak.[1]