Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Tweede Oorgangstydperk van Egipte

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Die Tweede Oorgangstydperk is ’n periode in die geskiedenis van Antieke Egipte toe wanorde vir ’n tweede keer geheers het, tussen die Middel- en die Nuwe Ryk. Dit is veral bekend as die tyd toe die Hyksos van Wes-Asië hul verskyning in Egipte gemaak het en wie se bewind oor die 15de Dinastie gestrek het.

Nadat ’n sentrale mag weer herstel is, het die Nuwe Ryk ontstaan. Dit was die mees vooruitstrewende periode van Egipte en die hoogtepunt van sy mag.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 481. ISBN 0-19-815034-2.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Tweede_Oorgangstydperk_van_Egipte
9 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF