Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Universiteit van Brussel

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Die Etterbeek-kampus van die Vrye Universiteit Brussel

Die Universiteit van Brussel is 'n voormalige universiteit in Brussel, die hoofstad van België. Dit is oorspronklik in 1834 deur die Vlaamse prokureur Pierre-Théodore as die Université Libre de Bruxelles gestig. In 1969 is dit in die Nederlandse Vrije Universiteit Brussel (VUB) en die Franse Université Libre de Bruxelles (ULB) verdeel. Die twee universiteite werk steeds nou saam en staan gesamentlik as die "Brussels Vrye Universiteite" bekend.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Universiteit_van_Brussel
6 views | Status: cached on July 20 2025 12:32:51
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF