Universiteit van Washington | |
---|---|
University of Washington | |
Kampus van Universiteit van Washington | |
Gestig: | 1861 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | $2,968 miljard |
President: | Ana Mari Cauce |
Personeel: | 21 977 |
Studentetal: | 46 081 (2016) |
Voorgraadse studente: | 31 418 (2016) |
Nagraadse studente: | 14 663 (2016) |
Ligging: | Seattle, Washington, Verenigde State |
Webtuiste: | washington.edu |
Die Universiteit van Washington (Engels: University of Washington) is 'n universiteit geleë in Seattle, Washington, Verenigde State.[1]
Dit is in 1861 gestig.
Wikimedia Commons bevat media in verband met University of Washington. |