From Wikipedia (Af) - Reading time: 4 min
| Ursula von der Leyen | |
Ursula von der Leyen in 2010 | |
President van die Europese Kommissie
| |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 1 Desember 2019 | |
| Vise | Frans Timmermans |
|---|---|
| Voorafgegaan deur | Jean-Claude Juncker |
Minister van Verdediging
| |
| Ampstermyn 17 Desember 2013 – 17 Julie 2019 | |
| Eerste minister | Angela Merkel |
| Voorafgegaan deur | Thomas de Maizière |
| Opgevolg deur | Annegret Kramp-Karrenbauer |
Minister van Werke en Sosiale Sake
| |
| Ampstermyn 30 November 2009 – 17 Desember 2013 | |
| Eerste minister | Angela Merkel |
| Voorafgegaan deur | Franz Josef Jung |
| Opgevolg deur | Andrea Nahles |
Minister van Gesinne, Bejaardes, Vroue en Jeug
| |
| Ampstermyn 22 November 2005 – 30 November 2009 | |
| Eerste minister | Angela Merkel |
| Voorafgegaan deur | Renate Schmidt |
| Opgevolg deur | Kristina Schröder |
Persoonlike besonderhede
| |
| Gebore | 8 Oktober 1958 Brussel, België |
| Politieke party | CDU |
| Eggenoot/-note | Heiko von der Leyen |
| Kind(ers) | 7 |
| Alma mater | Universiteit van Göttingen Universiteit van Münster London School of Economics Hannover Medical School |
| Religie | Lutheranisme |
Ursula Gertrud von der Leyen (Duitse uitspraak: [ˈʊʁzula fɔn deːɐ̯ ˈlaɪən]; gebore Albrecht, 8 Oktober 1958 in Brussel, België) is 'n Duitse politikus en sedert 1 Desember 2019 president van die Europese Kommissie.[1][2][3][4] Sy het van Desember 2013 tot Julie 2019 as Minister van Verdediging van Duitsland gedien.[2][3] Von der Leyen is lid van die sentraalregse Christelik Demokratiese Unie (CDU) en is die eerste vrou in Duitsland om die amp van Minister van Verdediging te bekleë.[2] Sy is ook die eerste vroulike president van die Europese Kommissie.[1][2][3]