Vadodara વડોદરા | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 22°18′00″N 73°12′01″O / 22.30000°N 73.20028°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Gujarat |
Distrik | Vadodara |
Regering | |
• Tipe | Vadodara Munisipale Korporasie |
• Burgemeester | Shrimati Jyotiben Pandya |
• Munisipale Kommissaris | Ashwini Kumar |
Oppervlak | |
• Totaal | 402,28 km2 (155,32 vk. myl) |
Hoogte | 129 m (423 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 602 424 |
• Digtheid | 10 335/km2 (26 770/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 390 0XX |
Skakelkodes | 91-265 |
Webwerf | vadodaracity.com |
Vadodara (Gujarati: વડોદરા, Vaḍodarā; voorheen: Baroda) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Gujarat ná Ahmedabad en Surat met 'n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is 'n belangrike industriële en universiteitstad met 'n groot nywerheidsektor.
Vadodara was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1996.