From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Val Lehman | |
| Geboorte | 15 Maart 1943 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Australies |
| Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Val Lehman (gebore 15 Maart 1943) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Prisoner (1979), Blue Heelers (1994), en Pizza (2000).