From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Valerie Niehaus | |
| Geboorte | 11 Oktober 1974 Emsdetten, Wes-Duitsland |
|---|---|
| Nasionaliteit | Duits |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1987–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Valerie Niehaus (gebore 1974) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Flashback (2000) en in die televisiereekse Verbotene Liebe (1995) en Die Spezialisten - Im Namen der Opfer (2016).