Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Vestfold

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Wapen van Vestfold

Vestfold is 'n Noorse provinsie (fylke) wat aan Buskerud en Telemark grens. Dit is Noorweë se tweede kleinste provinsie. Die provinsie is aan die Oslofjord geleë. Sy bevolking beloop 4,7 % van die totale bevolking van Noorweë. Die administratiewe sentrum is Tønsberg.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Vestfold
30 views | Status: cached on August 05 2025 19:45:33
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF