From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Victoria Wicks | |
| Geboortenaam | Beverly Victoria Anne Wicks |
|---|---|
| Geboorte | 18 April 1959 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Victoria Wicks (gebore 18 April 1959) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What a Girl Wants (2003), The Imitation Game (2014), en High-Rise (2015), en in die televisiereeks Drop the Dead Donkey (1990).