From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Vijayawada విజయవాడ Bezawada | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 16°31′08″N 80°37′17″O / 16.51889°N 80.62139°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Andhrapradesj |
| Distrik | NTR |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 261 km2 (101 vk. myl) |
| Hoogte | 536 m (1 759,50,38 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 048 240 |
| Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
| Poskode | 520 XXX |
| Skakelkodes | 91-866-XXX XXXX |
| Webwerf | ourvmc.org |
Vijayawada (Telugu: విజయవాడ), vroeër: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhrapradesj ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met 'n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjna-rivier naby die Golf van Bengale geleë.