Villiers | |
---|---|
Koördinate: 27°02′S 28°36′O / 27.033°S 28.600°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Mafube |
Stigting | 1891[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,01 km2 (1,55 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 1 287 |
• Digtheid | 321/km2 (830/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 94.0% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 66.7% |
• Zoeloe | 19.6% |
• Afrikaans | 6.2% |
• Xhosa | 2.2% |
• Ander | 5.4% |
Poskode (strate) | 9840 |
Poskode (posbusse) | 9840 |
Skakelkode | 058 |
Die dorpie Villiers aan die Vaalrivier in die Oos-Vrystaat is in 1891[1] op die plase Grootdraai en Pearson Valley gestig. Munisipale status het eers in 1917 gevolg. Villiers is na Louis de Villiers genoem, aan wie die plase behoort het.
Nabygeleë dorpe:
Die N3-nasionale pad gaan verby die dorp. Veeboerdery en mielieproduksie is die belangrikste boerdery. Villiers is naby verskeie vakansieoorde aan die Vaaldam.