Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wallenstein | |
Genre | Historiese drama |
---|---|
Geskryf deur | Leopold Ahlsen |
Geregisseer deur | Franz Peter Wirth |
Met | Rolf Boysen (Albrecht von Wallenstein) Romuald Pekny (Ferdinand II) Werner Kreindl (Maximiliaan I) Ernst Fritz Fürbringer (Tilly) Karl Schwetter (Eggenberg) Karl Walter Diess (Collalto) Hans Caninenberg (Vader Wilhelm Lamormaini) Rolf Becker (Piccolomini) Christian Reiner (Frederik V) Reinhild Solf (Elisabeth van Boheme) Udo Vioff (Wilhelm Slawata) Wolfgang Preiss (Thurn) Rainer von Artenfels (Senno) Friedrich Gröndahl (Liechtenstein) Jiri Klem (Martinitz) Emil Stöhr (Khlesl) Heinz Weiss (Zierotin) Claudia Gerstäcker (Keiserin Anna) Robert Tessen (Keiser Matthias) Erika Deutinger (Isabella, tweede vrou van Wallenstein) |
Vertel deur | Günther Sauer |
Komponis(te) | Eugen Thomass |
Oorsprong | Duitsland, Oostenryk, Switserland |
Taal | Duits |
Aantal seisoene | 1 |
Aantal episodes | 4 |
Produksie | |
Vervaardiger(s) | Helmut Pigge |
Kinematografie | Gernot Roll |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | ZDF, ORF, SRF |
Beeldformaat | (SDTV), 576i (SDTV) |
Klankformaat | 1.0 monouraal |
Eerste lopie | 19 - 29 November 1978 |
Oorspronklike lopie | 19 November 1978 |
Wallenstein is 'n historiese televisiereeks in vier dele wat in koproduksie deur die Duitse, Oostenrykse en Switserse openbare uitsaaiers ZDF, ORF en SRF in 1978 vervaardig is en die lewe en militêre loopbaan van die Boheemse militaris en politikus Albrecht von Wallenstein (1583−1634) behandel. Die Duitse toneelakteur Rolf Boysen (1920−2014) het die titelrol vertolk. Die draaiboek, wat deur Leopold Ahlsen geskryf is, baseer op die historikus Golo Mann se gelyknamige biografie van 1971.
Land | Datum | Ateljee | Tipe | Aantal DVDs | Speeltyd | Klankbane | Klankformaat | Skermformaat | Bonus |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Duitsland | 26 Februarie 2010 | S.A.D. Home Entertainment | DVD-boks | 4 | 407 minute | Duits | Dolby Digital 2.0 (Dual Mono) | Volskerm 1,33:1 | Portret van Golo Mann (54 min.), boekie |
Duitsland | 26 Mei 2017 | ALIVE / Fernsehjuwelen | DVD-boks | 4 | 407 minute | Duits | Dolby Digital 2.0 (Dual Mono) | Volskerm 1,33:1 | Günter Gaus gesels met Golo Mann oor Wallenstein (80 min.), Marcel Reich-Ranicki gesels oor Golo Mann (60 min.), portret van Golo Mann deur Günter Grass (54 min.), boekie met agtergronde en biografieë van hoofkarakters |