Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Waterhond (astrologie)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


壬戌

Die Waterhond (壬戌, rénxū) is die 59ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén) – die element Water en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterhondjaar het in 1982 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 25 Januarie 1982 tot 12 Februarie 1983.

Waterhondjare

[wysig | wysig bron]
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
子
Os
丑
Tier
寅
Konyn
卯
Draak
辰
Slang
巳
Perd
午
Bok
未
Aap
申
Haan
酉
Hond
戌
Vark
亥
Jaar
天干
地支
1
甲
子
2
乙
丑
3
丙
寅
4
丁
卯
5
戊
辰
6
己
巳
7
庚
午
8
辛
未
9
壬
申
10
癸
酉
11
甲
戌
12
乙
亥
Jaar
天干
地支
13
丙
子
14
丁
丑
15
戊
寅
16
己
卯
17
庚
辰
18
辛
巳
19
壬
午
20
癸
未
21
甲
申
22
乙
酉
23
丙
戌
24
丁
亥
Jaar
天干
地支
25
戊
子
26
己
丑
27
庚
寅
28
辛
卯
29
壬
辰
30
癸
巳
31
甲
午
32
乙
未
33
丙
申
34
丁
酉
35
戊
戌
36
己
亥
Jaar
天干
地支
37
庚
子
38
辛
丑
39
壬
寅
40
癸
卯
41
甲
辰
42
乙
巳
43
丙
午
44
丁
未
45
戊
申
46
己
酉
47
庚
戌
48
辛
亥
Jaar
天干
地支
49
壬
子
50
癸
丑
51
甲
寅
52
乙
卯
53
丙
辰
54
丁
巳
55
戊
午
56
己
未
57
庚
申
58
辛
酉
59
壬
戌
60
癸
亥

Die volgende jare is Waterhondjare:

Jare van die Waterhond
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2639 v.C. 2579 v.C. 2519 v.C. 2459 v.C. 2399 v.C. 2339 v.C. 2279 v.C. 2219 v.C. 2159 v.C. 2099 v.C.
10 2039 v.C. 1979 v.C. 1919 v.C. 1859 v.C. 1799 v.C. 1739 v.C. 1679 v.C. 1619 v.C. 1559 v.C. 1499 v.C.
20 1439 v.C. 1379 v.C. 1319 v.C. 1259 v.C. 1199 v.C. 1139 v.C. 1079 v.C. 1019 v.C. 959 v.C. 899 v.C.
30 839 v.C. 779 v.C. 719 v.C. 659 v.C. 599 v.C. 539 v.C. 479 v.C. 419 v.C. 359 v.C. 299 v.C.
40 239 v.C. 179 v.C. 119 v.C. 59 v.C. 2 62 122 182 242 302
50 362 422 482 542 602 662 722 782 842 902
60 962 1022 1082 1142 1202 1262 1322 1382 1442 1502
70 1562 1622 1682 1742 1802 1862 1922 1982 2042 2102
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 719 v.C.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige teken
← Metaalhaan (辛酉)
Waterhond (壬戌) Volgende teken
Watervark (癸亥) →

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Waterhond_(astrologie)
50 views | Status: cached on March 13 2025 04:07:06
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF