From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Wendy Schaal | |
| Geboortenaam | Wendy K. Schaal |
|---|---|
| Geboorte | 2 Julie 1954 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Wendy Schaal (gebore 2 Julie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente *batteries not included (1987), Innerspace (1987), The 'Burbs (1989), en Small Soldiers (1998).