From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Werk is liggaamlike en geestelike inspanning wat daarop gerig is om iets te doen of te maak. Werk kan ook verwys na dit wat mense doen of gedoen moet word - met of sonder betaling.
Die produkte van werk sluit in:
Mense gaan gewoonlik na 'n werkplek waar hulle werk. Die werkplek is dus 'n plek waar kundiges bymekaarkom om 'n spesifieke werk te beoefen. Die werkplek word ook toegerus om die betrokke aktiwiteite te ondersteun.