From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Westmorland | |
|---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland (1961) |
| Seremoniële graafskap Westmorland | |
| Hoofstad | Kendal (1889-1974) |
| Oppervlakte | 2 043,33 km2 (1961) |
| Bevolking | 67 180 (1961) |
| Bevolkingsdigtheid | 32,9 inw./km2 (1961) |
| Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
| Streek | Westmorland |
| Administratiewe setel | Kendal (1889-1974) |
| ISO 3166-2: | GB-WES |
| Oppervlakte | 2 043,33 km2 (1961) |
| Bevolking | 67 180 (1961) |
| Bevolkingsdigtheid | 32,9 inw./km2 (1961) |
| Distrikte en Unitêre owerhede | |
Westmorland (uitgespreek (/ˈwɛstmərlənd/), ook gespel Westmoreland of Westmerland, is 'n historiese graafskap in die noorde van Engeland. Vandag is die graafskap deel van Cumbria. In 1961 het Westmorland 67 180 inwoners gehad.