From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Whangarei Whangārei-terenga-paraoa | |
|---|---|
| Basiese gegewens | |
| Bevolking: | 51 900 |
| Geografiese ligging: | 35°43′S 174°18′O / 35.717°S 174.300°O |
| Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
| Internet: | www.wdc.govt.nz |
| Administratiewe verdeling | |
| Staat: | Nieu-Seeland |
| Administratiewe gewes: | Northland |
| Burgemeester: | Morris Cutforth |
Whangarei (uitgespreek [ˈfaːŋaˌɾei], Māori: Whangārei-terenga-paraoa) is die mees noordelike stad in Nieu-Seeland. Die stad is ook die administratiewe hoofstad van die Northland streek.
Whangarei was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 2011.