From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Whitman Mayo | |
| Geboortenaam | Whitman Blount Mayo |
|---|---|
| Geboorte | 15 November 1930 |
| Sterfte | 22 Mei 2001 (op 70) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Whitman Mayo (15 November 1930 – 22 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Main Event (1979), D.C. Cab (1983), en Boyz n the Hood (1991), en in die televisiereeks Sanford and Son (1972).