From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Will Peltz | |
| Geboortenaam | William Peltz |
|---|---|
| Geboorte | 30 Mei 1986 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2010–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Will Peltz (gebore 30 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Time (2011), Abduction (2011), The Collection (2012), en Unfriended (2014).