From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| William Nigh | |
| Geboortenaam | Emil Kreuske |
|---|---|
| Geboorte | 12 Oktober 1881 |
| Sterfte | 27 November 1955 (op 74) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
William Nigh (12 Oktober 1881 – 27 November 1955) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Notorious Gallagher; or, His Great Triumph (1916), School Days (1921), Your Best Friend (1922), en Born Rich (1924).